Jan Sterling

Jan Sterling
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jane Sterling Adriance
Geboorte (1921-04-03)3 April 1921
Sterfte 26 Maart 2004 (op 82)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1947–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jan Sterling (3 April 1921 – 26 Maart 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Mystery Street (1950), Caged (1950), Ace in the Hole (1951), en The High and the Mighty (1954).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search